WENKE vir Onderwysers / TIPS for Teachers

 


Lekker wenke vir die IntermediÍre fase!


I know / Ek weet:Heerlike en 'up to date' Algemene Kennis-vasvrakompetisies wat elke kwartaal ge-eposl word - opgestel in Afrikaans en Engels deur Dawid en Marina van Lill - 'n junior vasvra vir die grondslagfase en 'n senior vasvra vir die intermediÍre fase - gaan na
http://www.iknow.co.za/ vir meer besonderhede.


Dicovery se Puzzlemaker is heerlik vir die skep van verskillende soorte blokkiesraaisels en is heeltemal gratis.Teacher's Pet is ook baie goed - sommige funksies is gratis.


Quia is 'n wonderlike program vir die opstel van aanlyntoetse en aktiwiteite.Dit kos $50 per jaar om
aan te sluit en oor en oor die moeite werd. Kinders kan ook gratis oefen op Think Online se wye reeksoefeninge wat reeds geskep is.


Megamaps is uitstekend vir die maak van goedkoop kaarte vir Aardrykskunde - druk dit uit op A4 en plak aanmekaar - die kinders leer ook sommer baie hieruit.


Maak anagramme in Afrikaans:http://www.dialabc.com/anagram/


Soek rymwoorde in Afrikaans:http://www.alcor.com.au/afrikaans_rhyming_dictionary.asp


WOW se heerlike spelkompetisie is nou oop vir 2013 - besoek ons WOW-blad vir meer besonderhede
en laai sommer die graad 5-woordraaisels hier af!


Besoek die Facebookbladsye van Kopskuif-onnies of Klasgids vir Afrikaansonderwysers, of Enrichment Activities wat meer vertel oor kompetisies.


timer

Puzzlemania het van die wonderlike 'time timers' in vooraad - as 'n mens dit eers gebruik het,
kan jy nie meer daarsonder nie.Dit kos R469 vir die klaskamergrootte, R329 vir die kleiner een
en R299 vir die wekker-grootte.Kontak hulle by info@puzzlemania.co.za


WERKBOEKE

Natuurwetenskap en Tegnologie:Siyavula - in samewerking met Sasol - het werkboeke en onderwysersgidse beskikbaar gestel aan alle skole - u kan dit gratis hier aflaai.

Natural Sciences and Technology Siyavula joined up with Sasol and developed workbooks and educator guides - click here to download for free.


Die sogenaamde ReŽnboogwerkboeke vir tale en Wiskunde kan hier gratis afgelaai word.

 


Ons plaas later nog wenke!

 

 

Oval: Bestel
Order

 

 

In samewerking met LeadSA

nooi ons alle leerders, ouers en onderwysers uit

Lead SA

In collaboration with LeadSA

we invite all learners, parents and teachers

om ons Hoofrekenprogram plus aanlynoefeninge gratis af te laai.

Dis ontwerp vir leerders in Gr 4-6 en almal wat nog hul nie tafels en kombinasies ken nie - leerders wat hierdie nie baie goed ken nie, sal niť die meer ingewikkelde somme kan baasraak nie en dus nie vorder in Wiskunde nie.

Kliek hier vir meer inligting en 'n skakel om die werkvelle af te laai.††††††††

to download our Mental Maths programme with online exercises for free.

Is is designed for Gr 4-6 learners or anyone who has not mastered tables and bonds - learners need to know these basic facts by heart or they will not be able to master the more difficult sums.

Click here for more info and a download link.

 

 

Skole betaal 'n bedrag per jaar om toegang te kry tot al ons leermateriaal - kliek asseblief hier vir meer besonderhede.

Schools pay one amount per year to obtain access to all our learning material - please click here for more information.

 



MEER INLIGTING / MORE INFORMATION:

thinkonline13@gmail.com

Fax/Faks 086 766 2558

 

Last revised:
2017-4-11

Kernwoorde vir soekenjins:

Afrikaans vir AlmalAfrikaans spelling exercises online speloefeninge aanlyn African languages teach Afrikaans teacher Dutch English Afrikaans translation

Afrikaans worksheets Exciting Afrikaans tasks werkvelle taakkaarte Primary SchoolsPunktuasie Beeldspraak Vergelykings Intensiewe vorme Idiome Woordsoorte Selfstandige naamwoorde Werkwoorde Voorsetsels Telwoorde Voegwoorde Byvoeglike naamwoorde Bywoorde Lidwoorde Voornaamwoorde Meervoude Verkleinwoorde Afkortings en akronieme Leenwoorde Aanspreekvorme Sinonieme Antonieme Homonieme Homofone Direkte en indirekte Rede Skryftekens Enkelvoudige en samegestelde sinne Aktiewe en passiewe vorm Konsonante, vokale en lettergrepe Manlike en vroulike geslag Trappe van vergelyking Digkuns:Woordeskat†† Educational Laerskole skole opvoedkundig Afrikaans online games Afrikaanse wordsearches Afrikaanse TaalreŽls woordeskat spelling prosa poŽsie metataal horlosies timers Time timer bestel orderAfrikaans learning gamesVoorbeelde van Afrikaanse vraestelle Afrikaanse spelkompetisie spelolimpiade taalolimpiade vir die laerskool hersieningsoefeninge taallleer oefeninge

Afrikaans language exercises taaloefeninge Afrikaans Taal Leer Afrikaans aanlyn Learn Afrikaans online Afrikaanse blokkiesraaisels Afrikaans wordsearchesAfrikaans vir almal klaskamer onderrig vasvra blokkiesraaisels lettergrepe homonieme homofone dictionary Namibia NamibiŽ inheemse tale Afrika

Afrikaans tuisonderrig tuiswerk huiswerk hersiening vaslegging homeschooling taalolimpiade leenwoorde leestekens punktuasie Suid-Afrika Leer AfrikaansLearn AfrikaansAfrikaans Speltoetse Alfabetiese spellyste taalreŽls anagramme onderwysers opvoeders leerders leerlinge Afrikaans taalreŽls spelreŽls learner and teacher support materials

Graad 4 Vier Graad 5 Vyf Graad 6 Ses Afrikaans metataal Afrikaans IntermediÍre fase Leerarea Afrikaans Modules South Africa meervoude verkleinwoorde punktuasie Sinonieme Antonieme Idiome Woordsoorte Rededele Senior PrimÍr Hulp vir Onderwysers Opvoeders Leesbegrip Afrikaans language taakkaarte leerplanne konsepleerplanne CAP CAPS-dokumente CAPS documents Gratis tafeltoetse spoedtoetse tafelbladsye Free times tables sheets Xhosa learn isiXhosa second additional language tweede addisionele taal

Handskrif Writing korrekte skrif vir Suid-Afrikaanse skole drukskrif kursiewe skrif plakkaat correct handwriting for South African schools cursive print

 

 

 

 

 

http://etrader.kalahari.com/ecentral/images/kalahari_home.gif

Gr 4-5

obie

grace

tess

sing

moeilikheid

kiefgerief

karnaval

pippie1

kalle

Gr 6-7

paddaprins

spinnekopspeletjie

hemelbesem

flipom

perfek

thomasgeraamte

13spook

nog13spook

oorleef

Gr 8-9

thomas

fietse

quantum1

quantum2

quantum3

hunger1

hunger2

hunger3

flambards

Web Hosting

gridhost_banner